 |
pcn.za.net Potchefstroom Community Network
|
| View previous topic :: View next topic |
| Author |
Message |
BakaSan
Joined: 18 Feb 2008 Posts: 1
|
Posted: Tue Mar 04, 2008 7:51 am Post subject: Hoe registreer mens vir dc |
|
|
As enige iemand my asb kan help om vir dc te registreer sal ek dit baie waardeer  |
|
| Back to top |
|
 |
MoHaG
Joined: 31 Jan 2007 Posts: 168 Location: Centurion
|
Posted: Wed Mar 05, 2008 6:34 pm Post subject: |
|
|
Doen 'n search vir "DC registrasie"
Iemand het baie mooi instruksies gepost. |
|
| Back to top |
|
 |
Agentcalaver
Joined: 05 Mar 2008 Posts: 3
|
Posted: Tue Mar 11, 2008 9:30 pm Post subject: Wel hier het ons dit nou!! |
|
|
Goeie dag aan alle DC gebruikers.
Vir die mense buite die PUK, dis 'n storie op sy eie en word nog bespreek.
Huidige siening van DC, geskep deur studente vir studente.
Hoekom kan mens registreer?
1. Ek is op PCN (Potch Community Network) en dit is al manier hoek ek op DC kan kom.
2. Ek bly in die dorp en het net toegang toe die LAB rekenaars.
3. ek is sielkundig verward en wil nie hê iemand moet my nick steel nie.
Reëls om vir DC te kan regstreer:
1.1: Moet 'n student wees.
1.2: Die persoon wat wil registreer, moet SELF 'n e-mail stuur vanaf sy Groupwise (puk) e-mail adres (dus om te verseker dit is 'n student)
1.3: Een e-mail per persoon, per registrasie.
1.4: Een standaarde formaat van hoe die e-mail moet lyk. (kyk onderaan)
1.5: Studente nommer in die e-mail moet ooreenstem met die e-mail adres.
Registrasie word geweier op die volgende reëls:
2.1: Geen Studente nommer, jammer, GEEN Registrasie nie.
2.2: Geen puk e-mail, GEEN Registrasie nie.
2.3: Meer as 1 (een) e-mail is ontvang, GEEN Registrasie nie, indien wel al klaar geregistreerd is, word daardie vorige registrasie verwyder. dus GEEN DC nie.
2.4: E-mail se formaat verskil, GEEN Registrasie nie.
2.5: Studente nommer in die e-mail verskil met die e-mail adres, GEEN Registrasie nie.
DC is 'n vrye diens , jy word nie gevra vir 'n donasie of iets nie. Jy kan toegang kry as jy toegang aan jou toegeken (registreer) is, maar kan ook toegang geweier word.
As jy inlog op DC, scroll op.
Daar is adresse wat vir jou gegee word.
Maak seker jy is in kennis gestel met die DC Beleid.
Maak seker jy weet wat Arpmanet BBS is en waarvoor dit gebruik word.
Quote:
Die beleid is op enige van die volgende wyses beskikbaar:
a. Deur die `+rules' opdrag in die hoofgeselskamer in te voer;
b. By http://arpmanet.ath.cx/dc_beleid.html
Arpmanet DC het 'n F.A.Q. (antwoorde op algemene vrae) afdeling:
a. Deur die `+faq' opdrag in die hoofgeselskamer in te voer;
b. By http://arpmanet.ath.cx/dc_faq.html
Lees dit voordat jy vrae vra, die antwoord is dalk daar.
'n Trivia spel is beskikbaar op die hub:
a. Neem deel daaraan deur `+tbjoin' vir die -Trivia- bot te PM;
b. Staak die spel deur `+tbpart' vir die -Trivia- bot te PM.
Deur van die diens gebruik te maak, erken die gebruiker dat:
a. Die gebruiker die beleidsdokument gelees het;
b. Die gebruiker die beleidsdokument ten volle verstaan;
c. Die gebruiker al die voorwaardes en bepalings daarin ten volle aanvaar.
Die BBS is beskikbaar by http://arpmanet.ath.cx
In 'n neutedop:
Stuur een e-mail met een "nick" wat jy wil registreer.
Jy sal 'n e-mail terug ontvang wat sê of dit suksesvol was OF dat jy 'n ander nick moet kies.
Die formaat van die e-mail:
Subject: DC Registrasie
wat in die e-mail moet staan:
Nick: mynick
Password: mypassword
Students: 12345678
Let op na die spasies en die "enter"/"return" knoppie direk na die nick en password.
AS jy noggie verstaan hoe die e-mail moet lyk nie, KLIEK HIER
As jy dit nou alles mooi deur gelees het, hier is die e-mail adres vir die registrasies: ->13034669@nwu.ac.za<-
(highlight tussen die hakkies met jou muis.)
NB!! PS. As jy geregistreer is, BAIE GELUK! Ons het dan tyd gemaak om jou te registreer... ons as mens is op die lieflike planeet aarde is baie besig deur die dag. kopiereg: <<LvN aka LeO>> |
|
| Back to top |
|
 |
bekkie911
Joined: 16 Feb 2009 Posts: 1
|
Posted: Tue Aug 04, 2009 1:30 am Post subject: |
|
|
| Wat as ek net 'n jaar afgevat en my dc werk nie meer nie?? |
|
| Back to top |
|
 |
|
|
You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot vote in polls in this forum
|
Powered by phpBB © 2001, 2005 phpBB Group
|